Showing posts with label Bookmarks. Show all posts
Showing posts with label Bookmarks. Show all posts

Thursday, April 18, 2024

Waarom doen ek ‘n kreatiewe Bybel joernaal en wat is dit?

 Een van my gunsteling dinge om te doen is om elke more vroeg tyd saam met die Here te spandeer! My dag begin net nie reg ek nie hierdie kosbare tyd saam met Jesus gehad het nie. Ek sien uit daarna om Jesus se stem te hoor en nuwe dinge van Hom te leer en dieper te groei in die dinge wat ek reeds geleer het.

Wanneer ek tyd met Jesus in die Woord spandeer dink ek nie aan prentjies nie. Ek is ingestel om in my gees te hoor wat Jesus sĂȘ. Dit is die lekkerste ding vir my om later terug te gaan en dit weer en weer te lees en dit is waar ek gewoonlik kreatief raak.Ek verkies om nie my notas in my Bybel te doen nie want ek voeg voortdurend nuwe notas by. Dit maak vir my meer sin om dit in ‘n aparte mooi boek te doen waarin ek meer spasie het en myself kan uitleef wanneer ek wel by die kreatiewe proses kom. Ek kyk so daarna: my Bybel joernaal is vir my eerder die finale boek waarin ek my notas gaan verewig. Ek sal vir ‘n lang tyd ‘n studie doen oor ‘n sekere onderwerp soos die Here my lei. Ek wil uiteindelik ‘n mooi boek  maak van dit wat ek geleer het wat ek oor en oor kan lees. Wie weet dalk kan die boeke my kinders se erfenis word. En al sou dit niks vir niemand anders beteken nie, dan sal dit nogtans vir my iets beteken. Maar van een ding is ek oortuig, ek wil nie my Bybel so bekrap dat ek later nie meer die woorde kan sien nie- my persoonlike keuse, want ek weet ek skryf BAIE notas!




As ‘n kunstenaar en illustreerder was dit nog altyd vir my die lekkerste ding om prentjies van allerhande allerdaagse dinge te teken. Dit het ook ‘n doel gevind. Ek skep nou vir myself mooi versierings wat ek dan in my boeke kan sit. Ek het dit met ander begin deel en gevind dat hulle dit ook graag gebruik. Gewoonlik was dit in Engels maar ek wil baie graag meer Afrikaanse materiaal begin maak as daar belangstelling is.

As jy Afrikaans is en hier lees, sal ek graag van jou wil hoor!


Thursday, October 19, 2023

We are working on new greeting cards and other delightful things!

 Nikita and me are currently working on new greeting cards and other delightful little stationary gifts. With Christmas not too far in the future we are also busy making lovely Christmas cards and other related things.


This is Nikita’s new bookmarks that will soon go to our stand in The Town  House.

I have been working on this little watercolour cards for which I still need to make envelopes. They are painted on watercolour paper. I painted them while we were staying in the lovely Glentana for a month in a beautiful flat. With the beautiful sea-view in front of me it was easy to be inspired! 


Flowers are a big favourite of mine, I always end up painting flowers. Especially pink flowers. 


I wanted to make bookmarks that are playful and this houses looked like a good idea. Some gifts don’t have to be big or expensive to make someone’s day. A gift this size will fit right into someone’s favourite storybook…


Here I was working on a new type of watercolour paper that is silky soft to the touch. I love the feel of the paper and it was nice to work on but quite a different experience than what I usually get with other watercolour paper types. The colours came out softer too.


And then finally I made a few Christmas bookmarks. I thought they might even make a nice Christmas tree decoration.
If you like Mossel Bay, come and visit the The Town House on your next visit!










Nuwe waterverf kaartjies met fynbos-kuns

Die mooie Danabaai is bekend vir pragtige natuur, fynbos en die bekoorlike see. Dit is so rustig hier dat jy nie anders kan as om te ontspan...