Hier is ‘n paar kaartjies wat ek onlangs gemaak het van die fynbos in ons veld. Hierdie kaartjies sal binnekort beskikbaar wees by die Townhouse
Thursday, September 26, 2024
Nuwe waterverf kaartjies met fynbos-kuns
Die mooie Danabaai is bekend vir pragtige natuur, fynbos en die bekoorlike see. Dit is so rustig hier dat jy nie anders kan as om te ontspan nie. Ek wil graag bydra tot die mooi van hierdie pragtige dorp deur te skilder wat ek sien elke keer as ek gaan stap.
Labels:
A Sweet Fragrance art,
Creativity,
Greeting cards,
Mossel Bay
Nuwe waterverf kaartjies met fynbos-kuns
Die mooie Danabaai is bekend vir pragtige natuur, fynbos en die bekoorlike see. Dit is so rustig hier dat jy nie anders kan as om te ontspan...
-
Nikita and me are currently working on new greeting cards and other delightful little stationary gifts. With Christmas not too far in the f...
-
Een van my gunsteling dinge om te doen is om elke more vroeg tyd saam met die Here te spandeer! My dag begin net nie reg ek nie hierdie kos...
-
One of my most favourite things to do is to spend time with Jesus. This is how I like to start my day early in the morning. A conversation ...




