Dit is vir my ‘n voorreg om my Bybel hulpbronne nou ook in Afrikaans beskikbaar te stel. As daar genoeg belangstelling is sal ek met graagte daarmee aanhou. Dit is te koop in my Ko-fi winkel
Indien jy ook graag saam met my Bybel studie wil doen, ek skryf gereeld in my Ko-fi winkel oor die huidige onderwerp. Jy is ook welkom om by ons Bible Journal Club aan te sluit vir spesiale aanbiedinge. As jy as ‘n Afrikaanse lid aansluit laat my weet en ek sal jou hulpbronne waar moontlik vir jou in Afrikaans beskikbaar stel.Friday, April 26, 2024
Nuwe waterverf kaartjies met fynbos-kuns
Die mooie Danabaai is bekend vir pragtige natuur, fynbos en die bekoorlike see. Dit is so rustig hier dat jy nie anders kan as om te ontspan...
-
Nikita and me are currently working on new greeting cards and other delightful little stationary gifts. With Christmas not too far in the f...
-
Een van my gunsteling dinge om te doen is om elke more vroeg tyd saam met die Here te spandeer! My dag begin net nie reg ek nie hierdie kos...
-
One of my most favourite things to do is to spend time with Jesus. This is how I like to start my day early in the morning. A conversation ...


